Broodbome van Suider-Afrika

Broodboom Trivia
Encephalartos nubimontanus, the Blue Cycad, (Latin: “nubis”, black, and “montanus”, mountain) used to occur in the Drakensberg. It was originally known from 66 plants, but only 8 were counted in a 2001 survey and none could be found in a 2004 survey, despite very careful searching. Cycad Trivia
Broodbome (Cycads in Engels) is 'n plant divisie wat al reeds 235 tot 65 miljoen jaar gelede gefloreer het. Daar bestaan tans net ongeveer 300 spesies, almal binne tropiese en sub-tropiese areas. Alhoewel broodbome na palms lyk, is hulle nie egter nie verwant aan palms nie. Egte palms val onder die blomplant divisie. Broodbome is waarskynlik die oudste bestaande tipe saadplante. Die streke waartoe broodbome beperk is, dui heel waarskynlik die voormalige verspreiding in die Pangea aan, voordat superkontinente Laurasia en Gondwana geskei het.

globe
 

Suid Afrika word globaal herken as die land wat die mees diverse broodboomspesies het. Suid Afrika het 38 spesies (een spesie Stangeria en 37 spesies Encephalartos).

cycad Encephalartos is a genus wat inheems is tot Afrika. Encephalartos word algemeen gesien as broodbome, omdat 'n broodagtige kos gemaak kan word van die middel van die stam. Die genusnaam is verkry van die Griekse woorde en (binne), kephali (kop), and artos (brood). Hulle is, in evolusionêre terme, van die mees primitiefste lewende naaksadige plante.

Die familie Stangeriaceae (so genoemd vir Dr. William Stanger, 1811-1854), bestaan net uit een spesie, en is waarskynlik van Gondwananese oorsprong, aangesien fossiele gevind is in Laer Kryttydperk depositos in Argentinië, wat terugdateer tot 70-135 milljoen jaar gelede. Stangeria eriopus is 'n broodboom inheems tot suider-Afrika. Dit kom voor aan die ooskus van Suid Afrika en suider-Mosambiek. Dit word gevind binne 50 km, maar nie nader as 2 tot 3 km nie, van die see. Hierdie spesie van broodboom is aanpasbaar en is gevonde in verskeie habitatte, van geslote woude tot grasland. Dit is die solitêre spesie in die genus Stangeria, en die naaste verwant aan die Australiese genus Bowenia, saam met wat dit die familie Stangeriaceae vorm.